Betalings en Voorwaardes

BEPALINGS EN VOORWAARDES

  1. Gedetailleerde beskrywing van goedere en/of dienste asook Waarborg Klousule
  • MKW Distribution SA (Edms) Bpk is ‘n maatskappy in die verspreidingsindustrie wat verskeie elektroniese en handgemaakte produkte verskaf via ons aanlyn platform https://www.mkwinkel.co.za.
  • Die termyn van ons produkte se waarborg wissel. Neem asseblief kennis dat die terme van die produk se waarborg in die beskrywing van die produk gevind kan word.
  • Die waarborg is slegs geldig vir die elektroniese komponente van sekere produkte; indien enige ander produk foutief/gebreek ontvang word, wees asseblief so vriendelik om dit onder ons aandag te bring so gou moontlik na die produk ontvang is.
  • Toestelle wat ekstern beskadig is, sal ongelukkig nie deur die waarborg gedek word nie.
  • In die geval waar die toestel beskadig is gedurende afleweringsproses, sal ons graag help.
  • Alhoewel sekere toestelle as waterdig geklassifiseer word, sal ons ongelukkig nie enige waterskade kan dek nie. Daar is ongelukkig te veel onbepaalde faktore waaroor ons geen beheer het nie, byvoorbeeld: force majeure
  1. Afleweringsbeleid
  • Gratis aflewerings- / afleweringsfooie vir aankope van R675 of meer.
  • Our goal is that the customer receives the goods purchased within 5 working days (excluding public holidays / weekends)
  • In-stock products are couriered the following morning, once an order is placed and paid for.
  • Product delivery can be expected to be delivered within 3 to 5 working days. However deliveries to outlying and rural areas can take up to 7 working days.
  • My Kleine Winkel makes use of Courier Guy, Dawn Wing and Courier-It for the delivery of all the orders.
  • Tracking procedure – customer receives email containing an “tracking link”, which then can be used to track and trace the parcel.
  • LET WEL: Couriers don’t deliver to farms and / or postal boxes. Please take this into consideration when inserting your address. Rather ask a friend to receive your package. We are always willing to assist we just ask for reasonable requests.
  • Courier delivery times are unfortunately not something we can control. We try our best to put as much pressure on our couriers as possible but unfortunately some factors are not controllable. Sometimes 3 to 5 days is not enough time, under normal circumstances this is sufficient but with season times there are delays. We always keep abreast of any delays.
  1. Terugkeer van goedere en terugbetalingsbeleid
  • Die voorsiening van goedere en dienste gelewer deur MKW Distribution SA (Edms) Bpk is onderhewig aan beskikbaarheid.
  • In gevalle waar bestellings gekanselleer word, sal daar ‘n administrasiefooi van 5% van die klient verlang word.
  • Die klient sal verantwoordelik wees vir alle kostes aangaande goedere wat as gevolg van waarborg doeleindes teruggestuur moet word na MKW Distribution SA (Edms) Bpk.
  1. Aanspreeklikheid Klousule
  • Neem asseblief kennis dat sekere toestelle op ons webwef nie as ‘n alarmstelsel verkoop word nie en daar word onder geen omstandighede van die kliënt verwag om sy huidige alarmstelsel te vervang nie. Hierdie toestelle dien slegs as hulpmiddels.
  • MKW Distribution SA (Edms) Bpk stel voor dat alle elektroniese toestelle wat aangekoop is deur ons webwerf op ‘n gereelde basis getoets moet word.
  • MKW Distribution SA (Edms) Bpk sal geen aanspreeklikheid aanvaar in gevalle waar ‘n voorval plaasgevind het as gevolg van ‘n toestel wat foutief was nie.
  • In gevalle waar toestelle as alarms gebruik word, is MKW Distribution SA (Edms) Bpk gevrywaar van enige lewensverlies, verlies van goedere of inkomste.
  1. Klient Privaatheidsbeleid
  • MKW Distribution SA (Edms) Bpk sal alle redelike stappe volg om die persoonlike inligting van verbruikers te beskerm, soos deur die klousule “Persoonlike Inligting” uiteengesit is in die Wet op Bevording van Toegang tot Inligting 2 van 2000 (PAIA). Die WBTI kan afgelaai word by: http://www.polity.org.za/attachment.php?aa_id=3569.
  1. Aanvaarbare betalingsopsies
  • Betalings kan gemaak word via Visa, Mastercard en Instant EFT. 
  1. Kaartbetalings en sekuriteit van transaksies
  • MKW Distribution SA (Edms) Bpk verkies dat kaartbetalings via PayGate (Edms) Bpk gedoen word. PayGate (Edms) Bpk gebruik die strengste vorm van enkripsie, naamlik Secure Socket Layer 3 (SSL3) en geen kaartbesonderhede word gestoor op die webwerf nie. Verbruikers kan gaan na www.paygate.co.za om hul veiligheidsertifikaat en –beleid te sien.
  1. Kliënt- en kaartbesonderhede
  • Die kliënt se besonderhede word afsonderlik gestoor deur MKW Distribution SA (Edms) Bpk. Kaartbesonderhede word slegs op PayGate ingeskryf, wat ‘n veilige webwerf is. Vir meer inligting oor PayGate, verwys na www.paygate.co.za.
  1. Handelaar afsetpunt en geldeenheid
  • Die handelaar afsetpunt ten tyde van die aanbieding van die betalingsopsies vir die kaarthouer is Suid-Afrika. Transaksie geldeenheid is die Suid-Afrikaanse Rand (ZAR). 
  1. Verantwoordelikheid
  • MKW Distribution SA (Edms) Bpk aanvaar verantwoordelikheid vir alle aspekte wat verband hou met die transaksie, insluitend die verkoop van goedere en dienste gelewer op hierdie webwerf; klientediens en ondersteuning; geskilbeslegting en aflewering van goedere.
  1. Land van domisilie
  • Hierdie webwerf word bestuur volgens die wette van Suid-Afrika en MKW Distribution SA (Edms) Bpk kies as sy domicilium citandi et executandi vir alle doeleindes ingevolge hierdie ooreenkoms, hetsy ten opsigte van hofproses, kennisgewing of ander dokumente of kommunikasie van enige aard.
  1. Variasie
  • MKW Distribution SA (Edms) Bpk kan, in sy uitsluitlike deskresie, hierdie ooreenkoms of enige deel daarvan te eniger tyd, sonder kennisgewing verander.
  1. Maatskappy besonderhede
  • Hierdie webwerf word bestuur deur MKW Distribution SA (Edms) Bpk wat gebaseer is in Suid-Afrika en handel dryf as My Kleine Winkel, registrasienommer: 2020/024805/07, met AE Vermeulen as direkteur.
  1. MKW Distribution SA (Edms) Bpk kontakbesonderhede
  • Maatskappy – Fisiese adres: 28 Bergstedt Str, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301
  • E-pos: verkope@mkwinkel.co.za
  • Telefoon: 061 939 0148

Download our Catalogue?

X
af
Open Chat
1
Need Help?
Hello,
How may we help you?