WIE IS ONS?
MY KLEINE WINKEL is 'n klein aanlynwinkel wat meestal spesialiseer in bekostigbare veiligheid- en sekuriteit verwante produkte en streef daarna om te verseker dat u uitstekende dienslewering, kwaliteit en bekostigbare produkte ontvang!
Die eienaar van MY KLEINE WINKEL is Annerie Vermeulen en die besigheid word bestuur deur Le Roux Fourie wat 12 jaar ervaring in tegnologiese sekuriteit het met die fokus op kamera- en inbraak opsporingstelsels.
Laai ons volledige pryslys af
100% veilig, u inligting sal nie gedeel word nie

LANDWYE AFLEWERING
My Kleine Winkel se aflewering diensverskaffers is The Courier Guy, Dawn Wing en Courier-IT. Ons glo daaraan om met bekende name geassosieer te word en om te verseker jou pakkie word met versekering afgelewer.
VEILIGE BETALINGS
Betalings kan gemaak word deur enige van ons drie betaling metode opsies - PayGate, YOCO en gewone Elektroniese Fondsoorplasing (EFT). 100% Veilig!
BENODIG U HULP - SKAKEL ONS GERUS!
Ons is tot u diens 7 dae per week om jou te help met enige produk-verwante navrae en / of produk aankope. Ons bedryf ure is soos volg:
Maandag to Vrydag 09:00 tot 19:00
Saterdag 09:00 tot 13:00
Sondag 17:00 tot 19:00
Ons is beskikbaar op WhatsApp vir u gerief. Klik op die WhatsApp-ikoon onder om kontak met ons te maak.
Terugvoer & Resensies
Verskeidenheid van produkte om van te kies
Klik op die onderstaande kategorieë om die produkte te sien
Nie gemaklik met aanlyn inkopies nie?
Vul asseblief u besonderhede in en ons sal u kontak!